Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua wat die Christiaan de Kock trofee verwerf het as top akademiese presteerder in Gr 6.

(Foto: Mariëtte Landman)