Hoërskool Punt wens Kari van der Walt, wat SWD-Muurbal by die SA Platteland-toernooi gaan verteenwoordig, sterkte toe. Die toernooi vind vanaf 25 tot 26 April in Bloemfontein plaas.

Baie geluk ook aan Punt se eerste muurbalspan wat York High School met 7-5 tydens ‘n B-liga wedstryd op 24 Apri in George gewen het.

Foto: Kari van der Walt