Vandag, eerste in sy soort! Twee Hoërskool Punt oud-skoliere, Kaptein Morne Le Roux, matrikuleer in 1993 en saam met hom, Eerste Offisier Heinrich Rehr (onderhoofseun) , Matrikuleer in 2006.

Hierdie 2 manne vlieg vir Mango Lugdiens en is gebaseer in Kaapstad.