Oakdale Spesiale Toekennings

Agter: v.l.n.r.: Sybrand R van Dyk (OABS-Development toekenning: beste prestasie in LBP gr. 12 en US-landboustudiebeurs), Gustav en Henk Smit (Stefan Marais-trofee: uitnemendheid oor ? breë front) en Liam Louw (Dr. Galant-trofee: ambassadeurstrofee).

Voor: v.l.n.r.: Francois Delport en Jakobus du Preez (Fritz Grub-beker: netheid).

Afwesig: Armand Fourie (Jantjie Horn-trofee: spontaneïteit, hulpvaardigheid en vriendelikheid) en Jandré Nothnagel (Mutualbeker: Integriteit).

Die jaarlikse erkenningsgeleentheid van die Hoër Landbouskool Oakdale is op 3 Oktober in die Burgersentrum aangebied. Driehonderd leerders het akademiese toekennings ontvang. Aan honderd-een-en-sestig leerders is sporttoekennings vir provinsiale deelname gemaak terwyl 13 toekennings vir nasionale deelname toegeken is. Ses leerders het kultuur- en ander toekennings ontvang.

Die Senior Dux-leerder vir 2019 is Henk Smit met ‘n gemiddelde van 94.1 % en die Junior Dux-leerder Jaco Pienaar met ‘n gemiddelde van 87.2 %.

Corné Rahl se insluiting in die SA Skolerugbyspan het aan hom die Sportman van die Jaar toekenning besorg. Die Sportspan van die Jaar-toekenning gaan aan die 560 kg-toutrekspan.

Hoofleiers vir die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 is Zander Raubenheimer as hoofseun en Wian Beetge as adjunkhoofseun.

Kultuur toekenning foto links Karlo Truter (junior redenaar) en Wian Beetge (senior redenaar).  Foto regs Oakdale Dux-leerders v.l.n.r.: Senior Dux-leerder: Henk Smit en Junior Dux-leerder: Jaco Pienaar.

AGRI EXPO-toekennings aan toppresteerders
Agter v.l.n.r.: Gr. 12’s: Jandré Nothnagel (verdienstelikheid), Chris Pretorius (verdienstelikheid), Gustav Smit (3de klasposisie), Henk Smit (Dux-leerder), Sybrand R. van Dyk (beste prestasie LBP), David Reed (verdienstelikheid) en Jacques van der Bank (beste prestasie Landboutegnologie).
Vierde ry v.l.n.r. Graad 11: Nico Bester (verdienstelik), Henu Pretorius (1ste klasposisie), Armandt Baard (2de klasposisie), Zander Raubenheimer (3de klasposisie, beste prestasie Landboutegnologie), Hanno Joubert (beste prestasie LBP), Nic Meyer (verdienstelikheid) en André Snyman (verdienstelikheid).
Derde ry v.l.n.r. Graad 10: Martin Lourens (beste prestasie LBP), Benno Jooste (verdienstelikheid), Christie van Greunen (verdienstelikheid), Günther von Below (2de klasposisie), Morné Els (3de klasposisie), Jaco Pienaar (1ste klasposisie) en Kevin Strydom (beste prestasie Landboutegnologie).
Tweede ry v.l.n.r. Graad 9: Mnre. André Latsky (skoolhoof), Johan Ehlers (Agri Expo-verteenwoordiger), Benjamin Montgomery (verdienstelikheid), Francois du Toit (verdienstelikheid), Schutte Müller (3de klasposisie), Kobus Janse van Rensburg (2de klasposisie) en Pieter Marais (1ste klasposisie).
Voor v.l.n.r. Graad 8: Eben Vorster (verdienstelikheid), Lukas Olivier (2de klasposisie), NJ Tesner (beste prestasie Landbouwetenskap), Johannes Nothnagel (verdienstelikheid), Schalk Meintjés (ste klasposisie) en Zandré Conradie (3de klasposisie).

Landboutoekennings
Agter: v.l.n.r.: Gabri Volschenk (beste student: Suiwelkursus), Jacques van der Bank (beste prestasie Landboutegnologie prakties), Schutte Müller (bydrae by landbouafdelings), Hanno Joubert (beste prestasie: Skaap-en-wolteorie), Rohan Barry (beste versorgde groentetuin) en Christie van Greunen (beste student: Vleisbeesskool).
Voor: v.l.n.r.: Stephen de Swardt (bydrae tot praktiese landbou), Tiaan Niehaus (beste student: Skaap-en-wolkurus) en Jaco van Deventer (beste Akkerbouleerder).

Sporttoekennings
Agter: v.l.n.r.: Devon Windvogel (mees belowende gr.8-rugbyspeler), James Jonker (Zirk le Roux-trofee: veelsydigste atleet), JL van Rensburg (junior Victor Ludorum), Paul de Villiers (beste junior rugbyspeler), Jaco Pienaar (Makka Swart-beker: beste gholfspeler).
Derde ry: v.l.n.r.: Tian Heyns (beste junior muurbalspeler), Wiehan Kok (beste prestasie: buitesport), Rikus van Zyl (beste senior muurbalspeler), Donald Hayes (Thys Lourens-wisseltrofee: beste senior toutrekker en kaptein 560 kg-toutrekspan vir beste prestasie: skolesportspan), Kaylim Cordier (beste senior krieketspeler), Mickél Stemmet (geestelike leierskap in sport), Charlie de Beer (Jannie van Rensburg-trofee: hoofdirigent), Janco Uys en Henco Lubbe (beste prestasie: jeugskou).
Tweede ry: v.l.n.r.: Petri Steyn (Danton Smit-beker: vordering in sport), Janus Ferreira (Altus de Wet-trofee: beste senior rugbyspeler), Corné Rahl (Sportman van die Jaar), Simeon Oosthuizen (senior Victor Ludorum) en Philip Kleynhans (veelsydigheid in sport).
Voor: v.l.n.r.: Martin Mostert (beste junior tennisspeler), Wiaan Erasmus (skaakspeler van die jaar), Markus Viljoen (beste tweekampatleet), Duan Roberts (beste junior krieketspeler), Keagan Coerecius (DC Giliomee-trofee: beste prestasie deur atleet) en Thys Lourens (beste junior toutrekker).
Afwesig: Henk en Gustav Smit (beste senior tennisspelers).