Laerskool Park van Mosselbaai, verwelkom graag die proefstudente wat by hul bekwame personeel leer.

Voor vlnr: Marché Jordaan en Karina van der Merwe

Agter vlnr: Jamie Roberts en Tiaan van der Bergh