Voor vlnr: Louise du Pisani, Talita Pretorius en Rika Delport

Agter vlnr: Anja Muller, Mian Hurter, Hannah Rhodes, Phoebe Janse van Rensburg, Cate du Plessis, Johannes Pretorius en Mienke Vorster.

Musiekleerders van Laerskool Park, Mosselbaai, het puik presteer tydens die Unisa- en ABRSM eksamens.

Die volgende puik uitslae is behaal:

Lof

Jana Pretorius: 91%, Maia Leonard 87%, Mienke Vorster 87%, Anja Muller 82%,

Michelle Pretorius 81%, Vonique Campher 80% en Talita Pretorius 80%.

Eervolle Vermelding

Cate du Plessis 77%, Jana du Pisani 74% en Hannah Rhodes 70%

Slaag

Erich Grobler, Rika Delport, Richard Pretorius, Mian Hurter, Phoebe Janse van Rensburg

en Johannes Pretorius.