Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op Erich Grobler, Alex Martins en Ettienne van Niekerk met hul insluiting in die Eden swemspan.

Voor: Erich Grobler

Agter vlnr: Alex Martins en Ettienne van Niekerk