Laerskool Park van Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens Glenwood House se aflosgala. Spanne behaal die volgende uitslae:

Rugslag Seuns 0/11 – 3de
Rugslag Dogters 0/12 – 2de
Borsslag Seuns 0/12 – 1ste
Borsslag Dogters 0/12 – 3de
Vryslag Seuns 0/12 – 2de
Vryslag Dogters 0/9 – 3de

(FOTO:) Voor vlnr: Anri Smuts, Joe Alberts, Danika Brönn, Lize-Mari Bester, Cara Brönn, BJ Schutte, Roshelle van Niekerk

Tweede ry vlnr: Christiaan Cilliers, Jaime Marais, Liam Marais, Anton Marx, Alex Martins, Mari Stander, Jadon Minnie

Derde ry vlnr: Charlize Arts, Mienke Vorster, Melissa Kuun, John-Daniël Minnie, Albert Swanepoel, Mieke de Bruin, Elaine Brink, Anja Muller

Vierde ry vlnr: CJ Steenkamp, Alishe Febbraio, Mia Basson, Lushaan Martins, Milan Joubert, Celné van der Heyde, Christo van Zyl