Groepfoto Senior Pryswenners.

Laerskool Outeniqua  het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied.

Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!

V.l.n.r. Migail Barnard: Atletiek – Senior Victor Ludorum, Megan Prinsloo: Hokkie – Beste senior dogter en  Deveney Petersen: Netbal – Beste o/12 speelster

V.l.n.r. Zoë Barnard: Hokkie – Bester dogter o/12, Carl Wilson: Hokkie – Beste seun o/12 en Mieke Ackerman: Christiaan de Kock Skild – Beste akademiese prestasie Gr 6

V.l.n.r..Christian Kolbé: Rugby o/13 – Uitstaande Sportmanskap, Keenan Jantjies en Truspé Schoeman: Rugby – De Villiers Trofee vir Beste Senior speler/s en Aldert van Zyl: Swem – Outeniqua Laerskool Trofee; Senior Victor Ludorum en Krieket – Alan Nel Trofee vir Beste Senior vordering

V.l.n.r. Stephanie Kolbé: Dux leerder – Beste Akademiese prestasie Gr 7; Redenaars Prestasie – Top Afrikaanse Gr 7 leerder; Hokkie – Beste vordering senior dogter en Prestige Trofee vir Redenaars – Uitstaande prestasie, Danelle Bosman: Swem – Anel Swanepoel Trofee; Senior Victrix Ludorum en Emmie Wannenburg: Dominique faber Trofee – Top Musiekprestasie en Hokkie – Uitstaande Sportmanskap.

V.l.n.r. Lizanne Pretorius: Netbal – o/13 Beste vordering, Arnou Visagie: Tennis – Beste Vordering Senior speler en Wilco Coetsee: Skaak – Beste Senior speler en Beste Senior seun o/14.