Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Jayda van Antwerpen wat gekies is om eerskomende naweek aan die Wes-Kaap Netbalproewe op Riversdal deel te neem.

Foto: Baie geluk aan Jayda van Antwerp van Laerskool Outeniqua wat gekies is om eerskomende naweek aan die Netbal Wes-Kaap proewe op Riversdal deel te neem.