Gedurende Laerskool Outeniqua van George se senior prysuitdeling het Drikus de Jager, Ian de Jager en Martin Mostert die Ruben Coetzer Trofee vir uitstaande sportprestasie in skoolverband ontvang.

V.l.n.r. Ian de Jager, Martin Mostert en Drikus de Jager.

(Foto: Mariëtte Landman)