“Wat ‘n wonderlike voorreg om ons Graad 7- Dolfyne terug te verwelkom in Dolfynkontrei! Ons is trots op ‘n bywoningsyfer van 83%.”

Geniet die res van jul laerskooldae!