Laerskool Bertie Barnard, Stilbaai, is baie trots op hul Landloop atlete wat onlangs saam met juffrou Verona aan die Kasselshoop Trial Run deelgeneem en uitstekend gevaar het. Wyatt Griffiths het eerste gekom en Eben Vorster tweede, tewyl Isabella Vorster ook eerste gekom het.

 

Baie geluk julle!