Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom Me M Myburgh (wiskunde), Me Z Mans (Afrikaans) en Me T van Heerden (Engels) wat die tweede kwartaal by die skool aangesluit het.

Vlnr: Me. T. van Heerden, Me. M. Myburgh en Me. Z. Mans

Ons verwelkom ook Mnr K Swanepoel (IGO), voorheen Adjunkhoof van Punt.
Mnr Swanepoel los die 2de kwartaal af by die skool.