Baie geluk aan die Hoërskool Punt-atlete van Mosselbaai, wat puik prestasies behaal het tydens die ASWD Talent Id byeenkoms op 27 Oktober, in Oudtshoorn:

Andrea Kommer: 1ste in Driesprong dogters o/17, 1ste in Spiesgooi dogters o/17en 2de Verspring dogers o/17
Abigail Figland: 2de in Driesprong dogters o/17
Courtney Williams: 3de in Driesprong dogters o/17
Shané Snyders: 2e in Spiesgooi dogters o/17 en 2de Hamergooi dogters o/17
Anika Snyders: 4de in Hamergooi dogters o/14 en 1ste in Spiesgooi dogters o/15
Girard September: 1ste in Verspring seuns o/15
Daniel Labuschagne: 7de in Verspring seuns o/15
Brenden Schutte: 5de in 400m seuns o/17
Nico Weber: 3de in Spiesgooi seuns o/17
Callie Schutte: 3de in Verspring seuns o/17
Marnus Prinsloo: 4de in Verspring seuns o/17
Jandri Snyders: 1ste in 800m dogters o/14
Elné Conradie: 1ste in 800m dogters o/17
Jana Relihan: 2de in 800m dogters o/17
Jacques Fourie: 2de in 800m seuns o/15
Stefan Fourie: 3de in 800m seuns o/15
Jonique Erasmus: 3de in Verspring dogters o/17
Dylan Boshoff: 1ste in Gewigstoot seuns o/15 en 1ste in Diskusgooi seuns o/15

(Foto): Shané Snyders, Dylan Boshoff, Anika Snyders en Jandri Snyders