Die rugby- en netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die afgelope naweek, 11 Mei, in Mosselbaai teen die spanne van P W Botha College meegeding.

Rugby:

Punt o/14 B verloor teen PW Botha (Man van die wedstryd: Luthando Mdandleni)
Punt o/14 A wen 50 – 3 teen PW Botha (Man van die wedstryd: Roan van Blerk)
Punt o/15 B gelykop teen PW Botha met 12 elk (Man van die wedstryd: Dian Scholtz)
Punt o/15 A wen 52-0 teen PW Botha (Man van die wedstryd: Reinhardt Nel)
Punt o/16 A wen 31 – 20 teen PW Botha (Man van die wedstryd: Kyle Wienand)
Punt o/19 B Verloor 25 – 31 teen PW Botha (Man van die wedstryd: Alex Joubert)
Punt o/19 A wen 28-21 teen PW Botha (Man van die wedstryd: Evan Hartnick)

Netbal:

Punt o/14B wen PW Botha o/14A 32-2 (speler van die wedstryd: Mieke Green)
Punt o/16C wen PW Botha o/15A 17-9 (speler van die wedstryd: Britney Julies)
Punt o/16B wen PW Botha o/16A 34-10 (speler van die wedstryd Jana Basson)
Punt o/17A wen PW Botha o/18A 32-13 (speler van die wedstryd: Carmel Treurnicht)

Foto bo: Mnr JR Foreman (Sportbestuurder), Luthando Mandleleni (O/14 B), Evan Hartnick (O/19 A), Roan van Blerk (O/14 A), Kyle Wienand (O/16 A), Reinhardt Nel (O/15 A) en Dian Scholtz (O/15 B)

Afwesig: Alex Joubert (O/19 B)