Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 13 April by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKV-Redenaars se 1ste rondtes deelgeneem.

Punt se leerders het skitterend gepraat. Die leerders se name wat na die semi-final rondes deurdring, sal binnekort bekend gemaak word.

Die volgende leerders het deelgeneem:

Gr. 8-9 Onvoorbereide redenaars: Gr. 9 Sipho Ngcwangu
Gr. 8-9 Voorbereide redenaars : Gr. 8 Marine Botha en Stefani Muller; Gr. 9 Carla Smit, Janika Pretorius en Cozette Pretorius
Gr. 10 – 12 Onvoorbereide redenaars: Gr. 10 Lucia Pauw, Gr. 12 Myneli Muller en Amor Hall
Gr. 10 – 12 Voorbereide redenaars: Gr. 10 Anja van Staden, Gr. 11 Mieke Oosthuizen en Suné Joubert.

Foto bo: Marine Botha, Carla Smit, Sipho Ngcwangu, Cozette Pretorius, Janika Pretorius