Anja van Staden, Gr10 Hoërskool Punt in Mosselbaai, het fantasties gevaar in die Oppi Tong-Redenaars wat op 10 Mei in Brackenfell plaasgevind het.

Sy het ‘n A+ behaal asook uitstekende repliek deur die beoordelaars.