Die 1ste netbalspan van Hoërskool Punt in Mosselbaai,het die seisoen baie goed afgeskop deur Hoërskool Hermanus met 40-19 te wen tydens hul wedstryd op 9 Maart in Hermanus gespeel is.

Foto: Agter vlnr: Me. E. Nel (afrigter), Winona Huisamen, Lereen Mostert, Shani Pick, Lee-Schen Muller en Elrize Moolman

Voor vlnr: Tacha-Marie Joubert, Jaydé Hermanus en Antorien Alberts