Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek  in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings hanteer het.

Baie geluk, Megan!