Hoërskool Punt, Mosselbaai, se eerste rugbyspan bedank hiermee Mnr. en Me. Venter en Mnr. en Me. Lourens van Cachalot Mosselbaai vir die borgskap van hul klere.

Foto bo: Vlnr: Mnr. A. J. Gouws (skoolhoof), Me. L. Venter, Mnr. J. Venter, Mnr. T. Lourens, Me. N.Lourens en Mnr. G. Steinhöbel (afrigter).