Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul redenaars en debatteerders. Hulle kan gewis hul woord doen.

Drie junior en twee senior debatspanne het hul plek na die semi-finaal van die ATKV se naionale debatskompetisie
oopgepraat.

Die redenaars het met uitstekende argumente die beoordelaars beïndruk.

Agter vlnr: Joslyn (debat); Miané Swanepoel (debat en redenaars); Christiaan Hattingh (redenaars); Craig Bredenkamp (redenaars); Lu-Marie Groenewald (redenaars); Marné vd Merwe (redenaars en Elle Engelbrecht (debat).

Middel vlnr: Minke Katzke (redenaars); Christi de Lange (redenaars en debat); Rouxlé Nel (redenaars); Carla Kruger (redenaars); Monicke vd Walt (debat en redenaars); Caro Giliomee (debat en redenaars) en Carina Duvenage (debat en redenaars).

Voor vlnr: Zike Welgemoed (debat); Almore Gousard (debat); Riandi Roberts (redenaars); Lente Treurnicht (redenaars) en Zimy Welgemoed.

Afwesig: Arno Colyn (debat) en Stefan de Beer (debat).