Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se nuutverkose Hoofleiers vir 2020! Die Hoofmeisie is Louisa Swart en die Hoofseun Gunter Meyer. Die onderhoofseun is Robert Swart en die onderhoofdogter is Nika van Heerden.

 

Baie geluk!!! Struisietrots!