Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem.

 

Baie sterkte en baie geluk ! Struisies is trots op jou!