Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die SANESA Wes-Kaapspan van 2019, opgeneem. Hierdie Dasse-ruiters gaan vanaf 25 tot 28 September, aan die SANESA Nasionale kampioenskappe te Gauteng deelneem.

 

Sterkte, Rochelle en Ané!