Jana van den Berg en Rochelle Janse van Rensburg, graad 10-leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het aan die BioScience Olimpiade deelgeneem. Beide leerders het goed presteer. Rochelle verwerf 80% (goud), en Jana 70% (silwer). Algemene kennis oor Natuurwetenskappe is gevra.

Rochelle Janse van Rensburg (links) en Jana van den Berg (regs).

Op die foto verskyn Rochelle Janse van Rensburg (links) en Jana van den Berg (regs).