Vlnr: Cyrilene Coetzee en Anouska Fouché.

Anouska Fouché en Cyrilene Coetzee van Hoërskool Langenhoven het op Vrydag, 27 September tot Saterdag, 28 September, aan die SA-skyfskietkampioenskappe te Bellville deelgeneem. Anouska verwerf ‘n silwer- en bronsmedalje en ‘n sesde plek en Cyrilene behaal ‘n vierde- en tiende plek.