Cornell Juta, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Diaheine-Lee Prins, ‘n graad 8-leerder, het SWD vir skaak verwerf.

Die Dasse is trots op julle!

Hier verskyn Diaheine-Lee (links) en Cornell Juta (regs).