Category: Other Activities

Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai

Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course Championships in Oudtshoorn deelgeneem en in die 16 jaar ouderdomsgroep vir vroue, 4 goue (100m vryslag, 50m rugslag, 50m vryslag en 200m vryslag aflosspan) en 1 silwer medalje (50m vlinderslag) verower.   In die 50m vryslag het sy ‘n persoonlike beste tyd...

Read More

Izaan Hough van Hoërskool Punt

Izaan Hough van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wen 2 goud en 3 silwer medaljes in swem Izaan Hough het die afgelope naweek aan die Freda Barnard swemgala deelgeneem. Die gala is deur die Fish Eagles swemklub gereël as ‘n fondsinsameling en daar was 17 klubs wat tydens hierdie gala kragte gemeet het. Izaan het puik presteer (in die 16 jaar-ouderdomsgroep) deur 2 x goud (50m vryslag en 200m vryslag) en 3 x silwer (50m vlinderslag, 100m vryslag en 200m medley aflos) medaljes te wen. Sy het al haar persoonlike tye...

Read More

Dassies sit stewig in saal

Zoë Heyns, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 8-leerder het die afgelope vakansie aan die Uniondale Landbouskou deelgeneem en mooi presteer. Zoë word as reserwe kampioen in die Boerperd 3-gang hings/reun vyf jaar en oor aangewys. Sy behaal  ‘n eerste plek in SA riding horse 3-gang kinderryperd 11-18 jaar, en ‘n tweede plek in SA riding horse 3-gang plesierperd ruiterkuns, asook ‘n derde plek in Boerperd 3-gang plesierperd/kinderryperd ruiters 18 jaar en onder. ‘n Vierde plek in Ope 3-gang kampioenskappe en ‘n vyfde plek in Boerperd 3-gang hings/merrie/reun. Rochelle presteer...

Read More

Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer

Vier van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ruiters het gedurende Oktober 2017 aan ‘n reeks van drie proewe deelgeneem en is in die volgende Wes-Kaap Ruiterkunsspanne opgeneem: Liza Gerber en Carla Conradie is beide in die Wes-Kaap Disas 5-gangspan opgeneem. Mariechen Goedhals is in die Wes-Kaap Cavaliers 5-gangspan en Anja Joubert in die Wes-Kaap Cavaliers 3-gangspan opgeneem. Hierdie Dassies gaan in Februarie 2018 aan die nasionale ruiterkunsproewe...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.