Category: Gallery

Hoërskool Punt Mini Starganza 2018

Ons Mini-starganza het op 17/10/2017 in die skoolsaal plaasgevind.  Tydens hierdie geleentheid het 20 seuns en 20 dogters meegeding om ‘n plek in die Top 10 seuns en Top 10 dogters. Die Starganza 2018 sal op 9 Februarie 2018 in die Mosselbaai Stadsaal aangebied word.  Kaartjies sal vanaf 1 November 2017 by die skool beskikbaar wees.  Tydens hierdie glansgeleentheid sal H/Skool Punt se Mnr. en Me. Starganza 2018 gekroon word. MINI-STARGANZA 2018: TOP 10 SEUNS EN DOGTERS Agter vlnr: Joshua Hermanus, Frikkie Potgieter, Calvin Bezuidenhout, Arno Goosen, Luan Els, Tewie Janse van Rensburg, Mnr Aidan Vorster (beoordelaar) 3de ry: Me. Marinda...

Read More

HOËRSKOOL PUNT METROPOLITAN

Vanjaar se Punt “Metropolitan” was weereens ‘n groot sukses met jong dames (gorries) wat met uitheemse “Met-kopstukke”, en die jong manne met spogperde, gepronk het.  Daar was iets van alles, onder uit die see tot op ‘n rotstuin!  Die dogters was baie oorspronklik en dit was, soos elke jaar, ‘n fees om al die kunswerke te aanskou. Die seuns moes weer hul verbeelding gebruik om ‘n oorspronklike “wenperd” te maak.  ‘n Sokkie op die een hand was hierdie jaar een van die gunstelinge en baie oorspronklik.  Ons het ook ‘n paar kleurvolle perde gehad wat die aandag getrek het....

Read More

Huis Pepler begin die 2017 skooljaar op ‘n prettige manier!

Die inwoners is deur Me. Swanepoel (matrone) en Mnr. Botha (Superintendent) met ‘n burger-braai en ‘n “dodgeball” uitdaging bederf. Die spanne moes die wind trotseer en die bal het nie altyd in die regte rigting getrek om die kol te tref nie.  Nog minder het hulle al die reëls van die spel verstaan.  Chaos!!  Die spanne het egter deurgedruk en die wind aangedurf. Mnr. Botha het intussen sy eie stryd met die wind gevoer – hy moes die “patties” op die kole gaarkry!  Nie ‘n maklike taak as die wind met die kole dans nie! Na ‘n keer-hier en...

Read More

Gorries Athletics

Congratulations to all the Gorries who took part in the athletics meeting on Friday. The class that did the best on the day (according to ASA points) is 8A3 – well done! The following athletes received prizes: Ingelin Kuhn (3000m race walking): Best girl on the track Elri Venter (shotput): Best girls result in the field Christiaan Welgemoed (hammer throw): Best boys result in the field. Wian Auret (3000m race walking): Best boys result on the...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.