Category: Culture

Hoërskool Punt, Mosselbaai – Greenergy klub

Beleef u wêreld groen /Live your life green Om ons planeet te beskerm,  moet ons leer om ‘Groen’ te wees, is ons boodskap. Die klub beplan verskeie projekte soos: Maak ons vierkante groener Oprigting van herwinningstasies Leerders aanmoedig om papier te spaar Uitstappies Projekte wat fokus op onder meer afvalbestuur en energiebesparing ‘n Wyse man het eens gesê: “Ons erf nie die aarde by ons voorvaders nie, ons leen dit by ons nageslag”.   Greenergy komitee: vlnr:  Altus Lourens, Marizaan van der Mescht, Bea Wilson, Zanri Otto, Bianca de Swardt, Monica Robertson en Suzanne...

Read More

Hoërskool Punt Mini Starganza 2018

Ons Mini-starganza het op 17/10/2017 in die skoolsaal plaasgevind.  Tydens hierdie geleentheid het 20 seuns en 20 dogters meegeding om ‘n plek in die Top 10 seuns en Top 10 dogters. Die Starganza 2018 sal op 9 Februarie 2018 in die Mosselbaai Stadsaal aangebied word.  Kaartjies sal vanaf 1 November 2017 by die skool beskikbaar wees.  Tydens hierdie glansgeleentheid sal H/Skool Punt se Mnr. en Me. Starganza 2018 gekroon word. MINI-STARGANZA 2018: TOP 10 SEUNS EN DOGTERS Agter vlnr: Joshua Hermanus, Frikkie Potgieter, Calvin Bezuidenhout, Arno Goosen, Luan Els, Tewie Janse van Rensburg, Mnr Aidan Vorster (beoordelaar) 3de ry: Me. Marinda...

Read More

Bianca Lombaard van HS Langenhoven presteer

Bianca Lombaard, ‘n graad 9-Dassie van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 26 Augustus 2017, tydens die Wes-Kaap Radikale Redenaarsfees se finaal, puik presteer. Sy het te Hoërskool Stellenberg deelgeneem en in die volgende kategorieë vir graad 9 presteer: Afrikaans Moedertaal (derde plek), Afrikaans Lees: Prosa (derde plek), Afrikaans Lees: Poësie (eerste plek), English Reading: Poetry (eerste plek). Bianca dring deur na die Nasionale Finaal wat op Maandag, 14 Oktober 2017 te Pretoria...

Read More

Point High School successfully staged a musical entitled GOOD-BYE & HALLO.

On 28 and 29 August Point High School successfully staged a musical entitled GOOD-BYE & HALLO. The musical traces the journey of 18-year-old Paul Kruger as he tries to discover himself during a gap year of visiting the 7 continents.  His father, an Afrikaans-speaking engineering professor, is very much against Paul’s journey of discovery, but Paul finds himself studying at the the University of Life.  He watches MADAME BUTTERFLY in Japan, he joins in a traditional dance in a street in India, he visits the Rhine River in Germany and learns about the legend of Die Lorelei, he narrowly...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.