Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier verskyn die spelers trots saam met hul borg in hul nuwe spanklere.

VOOR VLNR : Mnr Louis Terblanche (BORG), Alouïse Campher (KAPTEINE), Carmen Venter, Tinus Botes, Chloë Landsberg, Lihan Terblanche (KAPTEIN) en mnr  Monré Swanepoel (AFRIGTER)

AGTER VLNR : Aine Ferreira, Lloyd Landsberg, Philip Myburgh en Reynier van Rooyen.

AFWESIG : Hilge Haibich