Vier van Punt se leerders het die afgelope naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaap skaakproewe deelgeneem:

Bianca eindig 3de in die Wes-Kaap in die o/18-groep nadat sy 5 van haar 6 rondtes wen.

Foto:  Reevan Heppell, Bianca Combrinck, Leigh Carolus en TertiaVolschenk.