Ses van HSP se netbalspelers is in die Arthur Johnson Sportweek-netbalspan wat vanaf 30 September tot 10 Oktober 2017 na Skotland toer, ingesluit.

Hulle is:

Voor vlnr: Juanic Alberts en Zani Fourie

Middel: Elrize Moolman

Agter vlnr:  Winona Huisament en Anja Schwim

Afwesig op foto:  Tarryn Burger