Baie geluk aan Mandi van Rooyen van Laerskool Outeniqua wat ‘n goue medalje tydens die SA Hip Hop Danskompetisie verower het.  Mandi gaan ook aan die Wêreldkampioenskappe in Amsterdam deelneem.