McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha).  Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as deel van die top 30-presteerders in die streek.