Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem.

Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard

Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans en Conrad Holm.