Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het:

v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden Ontwikkeling) en Ian de Jager (Eden A).

Geluk aan Ian wat die naweek van 24 Februarie 2017 aan die Bloemfontein Ope deelgeneem  en ‘n sewende plek behaal het.