Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie.  Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem.

v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en Stephanie Kolbé (1ste).