Dit is met groot dank en waardering aan FINOVO dat Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord.

Links: Mnr JG Giliomee (Adjunkhoof Laerskool Outeniqua)

Regs: Mnr Ettean Smit FINOVO