Jannis Vermeulen van Laerskool Outeniqua geniet die hindernisbaan tydens die Gr 5-kamp by De Hoek.

Lila Theunissen en Emmie Wannenburg  verduidelik die simboliek van hul eie rotstekeninge tydens die Gr 5-kamp by De Hoek.