Laerskool Oueniqua van George se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg.  Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig by die 0/13 Marlo Rugbyweek.  Die span het ook deel geneem aan die gewilde Wildeklawer toernooi in Kimberley, waar hulle die Suid-Kaap verteenwoordig het. Almal by Outeniqua is baie trots op hierdie gedugte span van ons en ons weet dat hulle net van krag tot krag sal gaan.

 

Foto:

Voor:  Mnr C Kitching (afrigter), Mnr E Smit (Finovo Accounting), Mnr J Meyer (afrigter).

1ste ry: Andrew Cato, Zander Nel, Jaydan du Randt, Joshua Smuts, Jodi Prins, Ian de Jager Sphe Nzama

2de ry: Jarred Stonely, JP vd Bank, Curtley Smith, Khanya Mfundisi, Marco de Lange, Marcel Strydom, Laurenze                    Laminie

3de ry: Luke Graham, Michael Lamont, Azola Mbaxa, Werner Groenewald, Ethan Bell, Busisani Vilani

Agter: Mnr J Smit (skoolhoof), mnr C de Klerk (hulp-afrigter)