Bianca Combrinck in Gr.11 is een van 7 spelers wat gekies is om SWD by die SA  Junior Geslote skaakkampioenskappe ( SAJCCC) te verteenwoordig. Ons is baie trots op haar.

Die kompetisie sal vanjaar in Benoni plaasvind.