Ulrich Steinhobel is in die o/19B-gholfspan, wat vanaf 30 September tot 3 Oktober in George, aan die o/19 Heptangular-Toernooi gaan deelneem, ingesluit.   Die toernooi word by die Kingswood Gholfbaan aangebied.

Ulrich se pa, Mnr Gustav Steinhobel, personeellid van H/Skool Punt, is as spanbestuurder van die o/19B-span aangewys.  Mnr Stephen Murray is die spanbestuurder van die o/19A-span.

Aangeheg  fotos van Mnr Gustav Steinhobel en sy seun Ulrich.