Die afgelope naweek het HSP se sportspanne teen die spanne van Hoerskool Oudtshoorn (Struisies) in Oudtshoorn te staan gekom.

Uitslae was as volg:

RUGBY:

0/14: 0-53
o/15: 7-12
o/16: 34 elk
4des: 12-43…
3des: 29 elk
2des: 34-7
1stes: 19-16

Netbal:

o/14A 14 – 18
o/14B 1 – 15
o/14C 10 – 0
o/16A vs o/15A 22 – 14
o/16A vs o/17B 23 – 14
o/16B vs o/15B 17 – 9
o/16C vs o/15C 23 – 4
o/17B vs o/17C 21 – 8
o/17C vs o/17D 7 – 18
o/17 & o/18 vs o/18C 3 – 30
o/18B 13 – 19
1ste 29 – 17

HOKKIE (dogters)

o/14A 0-1

o/16A 2-0

o/16B 3-0

o/18B 2-1

o/18A 2-0

HOKKIE (seuns)

o/14A 1-3

o/16A 0-3

o/18A 0-0