‘n Paar van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het gedurende die vakansie ‘n noodhulp Vlak 1-3 Noodhulpkursus bygewoon.

Foto

voor vlnr:  Suzanne Hugo, Bianca Combrinck, Mary-Ann Welman, Myneli Muller, Jacobus van Zyl

Middel:  Carli van Heerden, Chante van der Spuy, Lea Smit, Bianca Hanekom, Tereska Janse van Rensburg, Anke van Niekerk, Anike Carelse, Irisa Els

Agter:  Jean Kleyn en Reevan Heppell