Die seuns het die afgelope Saterdag, 7/9/2017, aan die SWD 7’s byeenkoms deelgeneem.  Dit is op die velde van PW Botha in George gehou.

 Ons speel die volgende wedstryde:

Punt Vs Knysna 46/0

Punt vs Pacaltsdorp 48/0

Punt vs Slangrivier 52/0

Semi- finaal teen Outeniqua verloor naelskraap 21/24

Die spelers is:

Voor:    J.Hermanus, M.Mpato

2de ry:  B.Theys, L.Carolissen,Mnr Neethling, K. Dejager, W. Roux

3de      C. Bezuidenhout, D.Prinsloo

Agter:   A. Pheiffers, AJ.Mondo, M. Prins