Gholf: Suid Kaap o/15 toernooi:

Fish River Sun Suid Kaap-span verower 2de plek uit 8 provinsies met Jordan Duminy 1ste plek van Suid Kaap en Ulrich Steinhobel 9de plek uit 54 spelers van al die provinsies. Die span wen 2 en 1 teen WP en 4 en 3 teen Boland en All Sqaure teen WP.  In die 2de rondte Speel Ulrich Steinhobel van Punt  goed met 4 onder baansyfer na 7 toe die reen begin uitsak.  Hy wen Boland 4 en 3 en all square teen WP.
Suid-Kaap provinsie wen die Triangular tournament vs Wp en Boland!

 

Foto aangeheg:  Ulrich Steinhobel van Hoerskool Punt.