Baie geluk aan Elka Scholtz van Hoërskool Outeniqua in George, wat op 2 September 2017, aan die UIPM Laser-Run City Tour in Mosselbaai deelgeneem het en ‘n goue medalje in die  dogters O/17 ouderdomsgroep verwerf het.

Elka is ook gekies vir die Uitnodigingspan van Suid-Afrika wat aan die UIPM Laser-Run Wêreldkampioenskappe vanaf 13 – 15 Oktober 2017 in Kaapstad geen deelneem.

Die Kwaggas is trots op jou, Elka!