Category: Rugby

Hoërskool Punt Rugby uitslae

Die seuns het die afgelope Saterdag, 7/9/2017, aan die SWD 7’s byeenkoms deelgeneem.  Dit is op die velde van PW Botha in George gehou.  Ons speel die volgende wedstryde: Punt Vs Knysna 46/0 Punt vs Pacaltsdorp 48/0 Punt vs Slangrivier 52/0 Semi- finaal teen Outeniqua verloor naelskraap 21/24 Die spelers is: Voor:    J.Hermanus, M.Mpato 2de ry:  B.Theys, L.Carolissen,Mnr Neethling, K. Dejager, W. Roux 3de      C. Bezuidenhout, D.Prinsloo Agter:   A. Pheiffers, AJ.Mondo, M....

Read More

Hoërskool Punt se Interskole het plaasgevind op Oudtshoorn

Na afloop van die interskole wat Saterdag, 19 Augustus 2017, in Oudtshoorn plaasgevind het, stuur ek vir jul die uitslae: Gholf (is op Vrydag 18/8 gespeel): Punt wen die span van Langenhoven Gim met 8 punte Netbal: 0/14A 12-26 0/15A 25-9 0/16B 16-3… 0/17A 8-31 0/17B 3-20 0/16C 13-9 0/18B 19-13 1stes 35-15 Dogtershokkie: 0/14A 4-1 0/16A 0-0 (Hierdie Punt-span is ook die 2017 ligawenners) 0/16B 1-0 0/18B 0-1 0/18C 6-0 1stes 0-2 Seunshokkie 0/14A 1-1 0/16A 0-5 1stes 0-1 Rugby: 0/14A 5-41 0/15A 0-17 (wedstryd gestop) 0/16A 22-31 (wedstryd gestop) 0/19B 10-18 0/19C 26-0 0/19D 12-31 @ Uniondale 1stes...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn